Cause:           

Vibriosis is caused by the bacterium (Campylobacter fetus fetus) and more significantly Campylobacter fetus veneralis. (Campylobacter fetus fetus can occur in the intestines of cattle and has been found in aborted fetuses as well)

Campylobacter survives in semen and can thus be spread by natural as well as artificial insemination.

Diagnosis:      

In bulls the organism can be found in the smegma (found via a sheath scraping) and the semen.

In cows samples can be taken from the vagina or vaginal discharges.  Various tests can be used with varying reliability and relevance to individual or herd tests.

Pathogenesis:

  • infected bulls usually remain permanently infected and spread the disease through breeding
  • infection:  cow→bull→cow→bull by breeding or semen→cow by AI
  • bacteria only survive in the genital tract of cows and bulls ie. no disease symptoms are seen (some cows may show a vaginitis with a discharge for a while)
  • besmette kuddes raak weerstandig en simptome raak minder
  • tot 45% van koeie kan dragtig word van die eerste dekking; die res van die koeie kom weer op hitte
  • van die dragtige koeie kan tot in die tweede trimester nog aborteer
  • Uiteindelik raak die meeste koeie beset as hulle lank genoeg by bulle was

Kudde

Diagnose:      

Gewoonlik ʼn verlaagde kalwing persentasie, ʼn langer kalwing seisoen, verhoogde hitte voorkoms en langer hitte intervalle kan opgemerk word.

 Beheer:          

Toetse word bevraagteken in hulle betroubaarheid.  Dit word dus aanbeveel om besmette kuddes eerder te ent as om te probeer om die individuele besmette diere te probeer identifiseer.

Entstof:         

Vibrin 100ml

  • dooie entstof
  • mag vir dragtige diere gegee word
  • gee 30-60 dae voor teelseisoen
  • bulle 4ml jaarliks
  • koeie 2ml jaarliks
  • die entstof gee tydelike vermindering van die effek van die siekte; dit is nie gemaak om besmette diere te “genees” nie en ook nie bedoel om die siekte uit die kudde uit te roei nie
  • entings veroorsaak swelling; probeer dus waardevolle vleis areas van  die bees vermy, alhoewel die swelling na ʼn paar maande weer  verdwyn.